Rustenburg Kleuterskool
Contact Details
Tel: 087 135 1056
Cell: 079 389 4386
Email: louiseharmse27@gmail.com
Adress: 1.8 km na Waterfall Mall, Rustenburg
Join us on Facebook
Visit our Website
Welkom by Kleinhoewe Kleuterskool
Dit is ons doel van die skool se deure oop te maak om kinders te leer deur informele opvoeding en om ‘n aanvulling tot die ouerhuis te wees, wat die selfstandigheid en volwassewordeing van die kleuter as uitkoms het. Deur die interessante afwisseling van geleenthede by die aanvangsfase, leer die kleuter al meer deur speel. Die eindresultaat is ‘n liggaamlike en geestelike ontwikkelde kleuter, wat baie beter toegerus is vir die eise van formele onderrig. Die dagporgram is saamgestel om aan die kognitiewe, geesteliek, fisiese en emosionele behoeftes van die voorskool se kind te voldoen.
Kleuterskool ( 4 – 5 jaar )
- Lewendige plaasdiere
- In die hart van die natuur
- 12 groot speelgronde
- 10 buitemuurse aktiwiteite
Babasentrum ( 6 weke – 24 maande )
- Eie bedjie
- Dag verslag boek
- Baie klein klassie
Peuterpark ( 2 – 3 jaar )
- Potty Training
- Leer deur speel
Als ingesluit:
- Kameras
- Etes en verversings
- Kinderinentings
- Kinderversekering
- 911 Bystand
- Vorderingsverslae
- Opgeleide personeel
- Perseel vir verjaarsdae
- Musiek en beweging
- GROW Kurrikilum
The post Klein Hoewe Kleuterskool appeared first on Rustenburg.